Boeregirl

En sy luister Anton Goosen, as sy inry met haar trokkie
Sy dra nie baie make-up, en sy like ook nie 'n rokkie
Sy eet biltong en braaivleis, is 'n feit soos 'n koei
Ek kan nie ophou dink aan oor hoe ek haar sou wou soen
Sy rol haar oë as ek kyk vir haar high heels en stywe blou jeans

En ek val vir jou
Soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof
En dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek 'n boeregirl

En sy skree nie vir die W.P. want sy like nie al daai strepe
En sy's giftig soos 'n adder, sy sê kom 'n bietjie nader
En sy vat net nooit die kortpad, maar ek sal haar leer
Hoe vinnig ons daai hart kan kry om weer te probeer
Lek my lippe, pak my tasse
Stop my, niks gaan my keer

En ek val vir jou
Soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof
En dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek 'n boeregirl

En ek val vir jou
Soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof
En dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek

Die nag raak doof
En dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek
Hierdie boytjie soek
Hierdie boytjie soek
'n Boeregirl

Curiosità sulla canzone Boeregirl di Bok Van Blerk

Quando è stata rilasciata la canzone “Boeregirl” di Bok Van Blerk?
La canzone Boeregirl è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Afrikanerhart”.

Canzoni più popolari di Bok Van Blerk

Altri artisti di Pop rock