Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontien
Daar 'n man hy kom
En daar 'n man hy gaan
Daar by ou Blouwildebliksemsfontein
Ons almal het n plekkie waar jy ederheen wil gaan
Al is dit dan ou Loftus of langs 'n resiesbaan
Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein
Dis jou Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap en die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Die naweek lê nog vêr maar die Coleman is gepak
Die vis stokke is vas gemaak
Met toue op die dak
Vat die pad na die plek waar jou sorge verdwyn
Dis jou Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap en die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors, kry 'n straf dop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein
My kantoor werk is op datum
My stoep is skoon gevee
Die naweek kan maar aankom, ek is lus vir geld uitgee
My hart is op die regte plek al is hy baie klein
Hy's op Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi 'n kap die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors kry 'n straf dop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Almal raak gekite jy mag nie ry nie jy moet hike
Daar by Blouwildebliksemsfontein