Sirkus

Dis moeilik om te praat
Terwyl daar ander mense se woorde in jou mond sit
Geprogrameerde tonge praat

Dis moeilik om te dans
Met al die toutjies om jou nek wat hulle trek
Gemanipuleerde valse dans

Wees jy net wie jy is
Solank jy soos ons is

Want dis 'n sirkus
Kom en bring jou masker
Die waarheid lê daar agter
Die gordyne jou en my geheime
Sirkus
Bewaar jou as jy iets mis
Want hier kan jy jou oë nie glo nie
Dis nie soos dit lyk nie
Dis 'n sirkus

Dis maklik om te glo
Die gras lyk altyd groener
Aan die ander kant
Maar dit word elke keer geplant

Wat is in 'n naam
Iets wat jy vinnig kry
Maar net so gou verloor
Die mure praat wat hulle hoor

Vergeet nou wie jy is
Ons soek jou net soos ons is

'n Sirkus
Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter
Die gordyne jou en my geheime
Sirkus
Bewaar jou as jy iets mis
Want hier kan jy jou oë nie glo nie
Dis nie soos dit lyk nie
Dis 'n sirkus

'n Sirkus (Sirkus)
(Jou en my geheime)
Sirkus (Sirkus)
'n Sirkus
(Jou en my geheime)

Dis 'n sirkus
Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter
Die gordyne jou en my geheime
Sirkus
Bewaar jou as jy iets mis
Want hier kan jy jou oë nie glo nie
Dis nie soos dit lyk nie
Dis 'n sirkus

Gemaklik op die oor
Want dit wat die mense wil
Dit sal hulle glo
Dis die sirkus wat jy hoor

Curiosità sulla canzone Sirkus di Bobby Van Jaarsveld

In quali album è stata rilasciata la canzone “Sirkus” di Bobby Van Jaarsveld?
Bobby Van Jaarsveld ha rilasciato la canzone negli album “Die Eerste 10 Jaar” e “Wat Geld Nie Kan Koop Nie” nel 2012.

Canzoni più popolari di Bobby Van Jaarsveld

Altri artisti di