Alles Vir Jou

Ook net ‘n mens
Verlief en verlore
Wanneer ek voel ek wil meer vir jou sê
Soek ek na woorde

Gee my vanaand
Jou eerste, jou laaste dans
Dit wat ek het sal ek vir jou wil gee
Dalk kry ek net een kans
Ek wil my hart met jou deel
En dit in ‘n soen met jou seël

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Gee my jou hand
En weet dat ek daar is
Glo elke woord wat ek het om te sê
En weet dat dit waar is
Hier is ons nou
Jou arms om my gevou
En daar is nêrens waar ek meer wil wees
As net hier naby jou
Jy maak die lewe vir my
‘n Droom waarin ek nou kan bly

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel, ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Jy is die rede in my wat my hier hou
Selfs as jy twyfel in my
Moet jy net onthou

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

My alles vir jou

Curiosità sulla canzone Alles Vir Jou di Bobby Van Jaarsveld

Quando è stata rilasciata la canzone “Alles Vir Jou” di Bobby Van Jaarsveld?
La canzone Alles Vir Jou è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Wat Geld Nie Kan Koop Nie”.

Canzoni più popolari di Bobby Van Jaarsveld

Altri artisti di