Vrouehemel

Dié een is bedoel vir jou
Elke dame meisie elke vrou
Wat ek kan gaan en altyd sal onthou

Van ma se huis en borrel bad
Die jare reis tot man wil vat
Dié een is net bedoel vir jou

Vrouehemel
Soos wyn wat nooit op raak
Soos chocolates wat nie vet maak
En als wat nie kan breek

Vrouehemel
As jy kyk dan sal jy sien
Dis presies wat jy verdien
'n Vrouehemel

Dié een is bedoel vir haar
Kyk jy agter my is sy altyd daar
Wat laat aand wag en wakker bly vir my

Wat klere koop met my geld
Met my baklei soos 'n springbok held
Dié een is net bedoel vir haar

Vrouehemel
Soos wyn wat nooit op raak
Soos chocolates wat nie vet maak
En als wat nie kan breek

Vrouehemel
En as jy kyk dan sal jy sien
Dis presies wat jy verdien
'n Vrouehemel

Ooh vrouehemel
Ooh vrouehemel

Vrouehemel
Soos wyn wat nooit op raak
Soos chocolates wat nie vet maak
En als wat nie kan breek

Vrouehemel
En as jy kyk dan sal jy sien
Dis presies wat jy verdien
'n Vrouehemel

Vrouehemel
Soos wyn wat nooit op raak
Soos chocolates wat nie vet maak
En als wat nie kan breek

Vrouehemel
En as jy kyk dan sal jy sien
Dis presies wat jy verdien
'n Vrouehemel

Curiosità sulla canzone Vrouehemel di Arno Jordaan

Quando è stata rilasciata la canzone “Vrouehemel” di Arno Jordaan?
La canzone Vrouehemel è stata rilasciata nel 2010, nell’album “Stukkie Van Jou Hart”.

Canzoni più popolari di Arno Jordaan

Altri artisti di Afrikaans