Laat Die Wiele Rol

Eerste keer toe ek in jou oë kyk
O dit was 'n oomblik vir my
Stap jy in jou bikini net soos op die TV
Waar het jy daai lyfie gekry?

Die eerste woord toe praat ek my mond verby
Vra jou of jy saam my wil ry?
Klim ons in my bakkie
Nou nog nie my luck nie die oomblik was te groot vir my

En ons laat die wiele rol
Ons jaag die strate vol en ek voel dit in die lig
Dit wys op jou gesig ons laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om net die twee van ons

Ons lewe net vir nou
Vergeet van alles om ons ons laat nie op ons wag
Ons vat hom deur die nag en laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om tot die son opkom

Jy wys toe toe vir my jy wil grondpad ry
Daar waar niemand ons sal kry
Ek struikel deur die ratte skrik toe sommer wakker
Nou sal ek my rigting moet kry

Ek dink ek het verdwaal maar dis als ok
Want jy sit mos hier styf teen my
So skuif 'n bietjie nader los die praat vir later
Ons het mos die wêreld se tyd

En ons laat die wiele rol
Ons jaag die strate vol en ek voel dit in die lig
Dit wys op jou gesig ons laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om net die twee van ons

Ons lewe net vir nou
Vergeet van alles om ons ons laat nie op ons wag
Ons vat hom deur die nag en laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om tot die son opkom (Tot die son opkom)

Soen my op my mond
Voete vat nie grond maar die wiele rol (Wiele rol)
Ons draai om en om (Ons draai om en om)
Tot die son opkom

En ons laat die wiele rol
Ons jaag die strate vol en ek voel dit in die lig
Dit wys op jou gesig ons laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om net die twee van ons

Ons lewe net vir nou
Vergeet van alles om ons ons laat nie op ons wag
Ons vat hom deur die nag en laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om tot die son opkom

En ons laat die wiele rol
Ons jaag die strate vol en ek voel dit in die lig
Dit wys op jou gesig ons laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om net die twee van ons

Ons lewe net vir nou
Vergeet van alles om ons ons laat nie op ons wag
Ons vat hom deur die nag ons laat die wiele rol (Wiele rol)
Om en om tot die son opkom (Tot die son opkom)

Soen my op my mond
Voete vat nie grond
Laat die wiele rol

Curiosità sulla canzone Laat Die Wiele Rol di Arno Jordaan

Quando è stata rilasciata la canzone “Laat Die Wiele Rol” di Arno Jordaan?
La canzone Laat Die Wiele Rol è stata rilasciata nel 2014, nell’album “As Jy Hier Is”.

Canzoni più popolari di Arno Jordaan

Altri artisti di Afrikaans