Stukkie Van Jou Hart

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Ek wil jou net die heeltyd vashou
Die heeltyd vashou
Ek wil jou net teen my voel

Ek wil jou net die heeltyd wegsteek
Die heeltyd wegsteek
As jy weet wat ek bedoel?

Jy gee my net, jy gee my net
Net 'n bietjie van, net 'n bietjie van jou
So weet maar net, so weet maar
Dat ek baie van jou hou

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Ek wil jou net die heeltyd dophou
Die heeltyd dophou
Ag jy weet wat ek bedoel

Ek wil net 'n bietjie aan jou vasklou
'n Bietjie aan jou vasklou
So jy weet wat jy moet doen

Jy gee my net, jy gee my net
Net 'n bietjie van, net 'n bietjie van jou
So weet maar net, so weet maar
Dat ek baie van jou hou

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Gee, my, nou
'n Stukkie van jou
Hart, gou
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Gee my 'n ​stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

Gee my 'n stukkie van jou hart hart hart
Ek wil dit vir my vat vat vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
Gee my 'n stukkie van jou hart

Curiosità sulla canzone Stukkie Van Jou Hart di Arno Jordaan

Quando è stata rilasciata la canzone “Stukkie Van Jou Hart” di Arno Jordaan?
La canzone Stukkie Van Jou Hart è stata rilasciata nel 2010, nell’album “Stukkie Van Jou Hart”.

Canzoni più popolari di Arno Jordaan

Altri artisti di Afrikaans