Solank Jy By My Bly

ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS

In jou oë lê die woorde
In die liedjie die akkoorde
Akkordeon deuntjie wat die donker se grou
Verander tot herberg hier by jou

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

In die kerslig dans die ure
Flikker walsies teen die mure
Jou hart is die kaggel wat ons veilig hou hier
‘n Warm belofte wat ewig duur

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

Curiosità sulla canzone Solank Jy By My Bly di Anneli Van Rooyen

Quando è stata rilasciata la canzone “Solank Jy By My Bly” di Anneli Van Rooyen?
La canzone Solank Jy By My Bly è stata rilasciata nel 1988, nell’album “Soos ou vriende”.
Chi ha composto la canzone “Solank Jy By My Bly” di di Anneli Van Rooyen?
La canzone “Solank Jy By My Bly” di di Anneli Van Rooyen è stata composta da ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS.

Canzoni più popolari di Anneli Van Rooyen

Altri artisti di Afrikaans