Seën Hierdie Huis

Seën hierdie huis met als o Heer
Maak dit veilig meer en meer
Seën die sterke mure nou
Laat dit sorge buite hou

Seën die dak al is dit skraal
Laat U vrede daarop daal
Seën die deur mag dit oop bly staan
Dat U liefde kan binne gaan

Seën die venster se bloukend raam
Laat U hemellig daar val
Seën die herd waar dit brandend staan
Met rook wat hemelwaarts mag gaan

Seën die mense wat hier bly
Hou hul rein van sonde vry
Seën ons so dat ons mag leef
Om steeds hemelwaarts te streef

Seën ons ook dat ons mag woon
Saam met U voor die Hemel troon

Curiosità sulla canzone Seën Hierdie Huis di Anneli Van Rooyen

Quando è stata rilasciata la canzone “Seën Hierdie Huis” di Anneli Van Rooyen?
La canzone Seën Hierdie Huis è stata rilasciata nel 2003, nell’album “Seenbede”.

Canzoni più popolari di Anneli Van Rooyen

Altri artisti di Afrikaans