Groot Okavango
Simfonie van die veld op sy vinger klavier
‘n Lied in sy hart langs die Choberivier
Lied van die dagbreek die middag die nag
Die klinkklare klanke van ‘n jongman wat wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Speel jou verlange op jou vinger klavier
Jou Afrika lied langs die Choberivier
Speel in die skemer langs vure wat dans
En stuur jou verlange oor vlakte en krans
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Groot Okavango
Groot Okavango
Groot Okavango jy weet dat sy wag
Weet dat sy wag