Aan Die Einde Van Die Reenboog

Waar's die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy waarin ek kon glo?

Waar's die pols van jou hart?
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Waar's die vors van jou staan?
Waar's die knik van jou ja?
Waar is die droom wat vergete waak?

Hoe verstaan mens alleen
Al die seer die vervreem?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Curiosità sulla canzone Aan Die Einde Van Die Reenboog di Anneli Van Rooyen

Quando è stata rilasciata la canzone “Aan Die Einde Van Die Reenboog” di Anneli Van Rooyen?
La canzone Aan Die Einde Van Die Reenboog è stata rilasciata nel 2007, nell’album “Ek Lewe”.

Canzoni più popolari di Anneli Van Rooyen

Altri artisti di Afrikaans