Sonder Jou
Jy staan voor my om net te sê dat
Ek vir altyd net by jou sal bly
In jou hart sal bly
En nooit te breek wat ons gebou het
En my gedagtes styf by jou te hou en
Net by jou te hou
Nou staan ek hier alleen
My hart aan jou verniet geleen
En dan los jy my sonder jou
Sal ek jou vir altyd by my hou?
Want meer en meer sal jy bly vir my
Hoekom moes ek uit jou hart verdwyn?
Kyk hoe los jy my sonder jou
Ek sal jou vir altyd vas kan hou
Want meer en meer sal jy bly vir my
In my hart by my
Ek voel nogsteeds hoe jy aan my raak
Gedagtes laat my voel jy’s steeds hier by my
In my hart hier by my
Nou staan ek hier alleen
My hart aan jou verniet geleen
En dan los jy my sonder jou
Sal ek jou vir altyd by my hou?
Want meer en meer sal jy bly vir my
Hoekom moes ek uit jou hart verdwyn?
Kyk hoe los jy my sonder jou
Ek sal jou vir altyd vas kan hou
Want meer en meer sal jy bly vir my
In my hart by my
Kan jy my onthou?
Of is ek dalk verlang?
En sou jy ooit weer wou?
En dan los jy my sonder jou
Sal ek jou vir altyd by my hou?
Want meer en meer sal jy bly vir my
Hoekom moes ek uit jou hart verdwyn
Kyk hoe los jy my sonder jou
Ek sal jou vir altyd vas kan hou
Want meer en meer sal jy bly vir my
In my hart by my (In my hart)
Want meer en meer sal jy bly vir my
In my hart by my