Kom Haal My

JOHAN OBERHOLZER

Een honderd keer kyk ek om my
Twee honderd meer vra ek myself waar’s jy?
Vra ek myself waar’s jy?

Drie honderd maal roep ek na jou
Vier honderd eggos vlieg daar by my verby
Gaan jy my ooit kom kry?

Ek vra jou
Kom haal my
Kom haal my
Al is ek so ver van jou
Soos daar lief ver soos ster daarbo

Kom haal my
Kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag

Vyf hondred dae ken ek jou al
Ses honderd soene stuur ek jou elkedag
Stuur ek jou elkedag

Sewe honderd liedjies skryf ek vir jou
Ag hoekom wil jy nie my net vas kom hou?
Elke dag mis ek jou

Ek vra weer kom haal my
Kom haal my
Al is ek so ver van jou
Soos daar lief ver soos ster daarbo

Kom haal my
Kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag

Kom haal my
Kom haal my
Ek wil net vir altyd by jou wees

Kom haal my
Kom haal my
Al is ek so ver van jou
Soos daar lief ver soos ster daarbo

Kom haal my
Kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag

Curiosità sulla canzone Kom Haal My di Andriette

Quando è stata rilasciata la canzone “Kom Haal My” di Andriette?
La canzone Kom Haal My è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Dink Aan My”.
Chi ha composto la canzone “Kom Haal My” di di Andriette?
La canzone “Kom Haal My” di di Andriette è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Andriette

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)