Sewe Oseane [Akoestiese weergawe]

RUDI CLAASE

Die rivier in jou oë
Is blouer as blou, en ek glo
Dat 'n deel van my lewe in jou
In jou toe gevou

Waar net
Ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd

Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Waar my hart se branders breek
Is die een wie weet, wie ek is

Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Die gety in my siel
Waterval op 'n wiel draai en draai
In die heel diepste deel van my hart
Oo net jy ken die pad

Wat
Onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek by jou water leen, vir altyd

Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Waar my hart se branders breek
Is die een wie weet, wie ek is

Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Waar my hart se branders breek
Is die een wie weet, wie ek is

Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Curiosità sulla canzone Sewe Oseane [Akoestiese weergawe] di Andriette

Quando è stata rilasciata la canzone “Sewe Oseane [Akoestiese weergawe]” di Andriette?
La canzone Sewe Oseane [Akoestiese weergawe] è stata rilasciata nel 2015, nell’album “Pêrel vir 'n Kroon”.
Chi ha composto la canzone “Sewe Oseane [Akoestiese weergawe]” di di Andriette?
La canzone “Sewe Oseane [Akoestiese weergawe]” di di Andriette è stata composta da RUDI CLAASE.

Canzoni più popolari di Andriette

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)