Met Ander Woorde

Met al jou woorde
Kon jy my nie belowe
Daar was iets om in te glo
Want tussen lyne wou jy sê

Jy was beter
In jou oë was ek tweede
Maar 'n tweede kans gee my weer lewe
'n Lewe sonder jou

Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie
Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie
Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou

Met ander woorde kon ek jou nooit verander
Al het ek als probeer was dit altyd uit my hande
Deur die seer het ek geleer om op te staan
Met ander woorde

Ek ken my slote
Wat alles vra dan wegloop
Wat my vashou met daai vals hoop
Wat my weer en weer laat glo

Ek bly joune
Dat als sal wees soos dit was
Ek sal nooit dat jy my weer so straf
Deur elke woord te glo
Ek volg eerder my hart so

Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie
Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie
Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou

Met ander woorde kon ek jou nooit verander
Al het ek als probeer was dit altyd uit my hande
Deur die seer het ek geleer om op te staan
Met ander woorde
Met ander woorde

Dis die laaste keer wat ek weer sal val
Dis die eerste keer wat my woorde tel

Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie
Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie
Want ek alleen weet ek is beter sonder jou

Met ander woorde kon ek jou nooit verander
Al het ek als probeer was dit altyd uit my hande
Deur die seer het ek geleer om op te staan

Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie
Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie
Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou

Met ander woorde kon ek jou nooit verander
Al het ek als probeer was dit altyd uit my hande
Deur die seer het ek geleer om op te staan
Met ander woorde
Met ander woorde

Canzoni più popolari di Andriette

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)