Asof

JOHAN OBERHOLZER

In my hande lê ‘n hartvol krake plasplekke en rafelnate
Jy het hom nou reg kom maak sodat hy weer kan klop
In sy kamers leef daar stories voort baie liefde sal verloor
Elke keer begin ek oor maar jy’t dit als gestop

Dis asof jy my gedagtes lees nog voor ek iets wil sê
Asof jy dit weet
Dis asof jy als voel wat ek ook voel as jy hier langs my lê so
Ek sal niks verder sê

In jou hande lê ‘n hartvol merke van vergete liefdes weg
Elke muur bou jy net sterker maar ekke sal dit veg
Met liefdes prente skilder hy sê goed tussen jou en my
Kleure uit die kwas wat jy woorde vir my kry

Dis asof jy my gedagtes lees nog voor ek iets wil sê
Asof jy dit weet
Dis asof jy als voel wat ek ook voel as jy hier langs my lê so
Ek sal niks verder sê

Ek leen nie net my hart vir jou nie
Jy kan hom maar kry
En eending wat jy kan vertrou
Is joune hoort aan my

Dis asof jy my gedagtes lees nog voor ek iets wil sê
Asof jy dit weet
Dis asof jy als voel wat ek ook voel as jy hier langs my lê so
Ek sal niks verder sê
Nee ek sal niks verder sê

Curiosità sulla canzone Asof di Andriette

Chi ha composto la canzone “Asof” di di Andriette?
La canzone “Asof” di di Andriette è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Andriette

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)