Asemloos

JOHAN OBERHOLZER

Lees my ‘n storie oor my en oor jou
Elke ou lyntjie wil ekke onthou
Sing my ‘n liedjie terwyl jy my bietjie vashou

Alles wat jy is is wat ek wil wees
Gesig van ‘n engel ‘n engel van gees
Ek raak net nie moeg nie
Ek kry nie genoeg nie van jou

My nood vir jou laat my asemloos
Jy laat my asemloos

Soms is dit moeilik ja soms is dit swaar
Die slegte en goeie bly altyd ‘n paar
Maar ons slaap nie kwaad nie
Sal jou nooit verlaat nie my lief

As ons eendag oud is met skete en pyn
Sou jy steeds met soene die seer laat verdwyn
En my laaste woorde
Oppad na die poorte sou wees

My nood vir jou laat my asemloos
Jy laat my asemloos
My nood vir jou laat my asemloos

Skaduwee in die woestyn
Jy is die lighuis laat donker verdwyn
Jy is die woorde vanself wat liefde beskryf

Jy laat my asemloos
Sonder jou is ek asemloos
My nood vir jou laat my a - mmm asemloos

Curiosità sulla canzone Asemloos di Andriette

Chi ha composto la canzone “Asemloos” di di Andriette?
La canzone “Asemloos” di di Andriette è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Andriette

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)