Jy sê dis Verby
Jy sê dis verby, jy sê jy's klaar met my
Verlief op 'n ander en nie meer op my
Vergeet ek is sterker, sterker as gister
Selfs jou naam gaan my nou verby

Toe ek jou die aand ontmoet het
My knieë lam gemaak
Toe jy my aarde omgekeer het
Geweet my bed is opgemaak
Het jou so gekyk
Geweet ek is gek, ek het geweet jy gaan my los
Maar hoe sê jy vir die hemel nee
As jy lyk soos daardie nag
Jy sê dis verby, jy sê jy's klaar met my
Verlief op 'n ander en nie meer op my
Vergeet ek is sterker, sterker as gister
Selfs jou naam gaan my nou verby
Jy sê dis verby, jy sê jy's klaar met my
Verlief op 'n ander en nie meer op my
Vergeet ek is sterker, sterker as gister
Selfs jou naam gaan my nou verby
Ek kon sien jy dink jy het my
Soos soveel andere gevang
Vergeet ek het die boek geskryf
Die bloudruk van jou plan
Ek ken elke skryf, ek ken elke gevaar
En ek ken ook die effek
Maar hoe sê jy vir die hemel nee
As jy lyk soos daardie nag
Jy sê dis verby, jy sê jy's klaar met my
Verlief op 'n ander en nie meer op my
Vergeet ek is sterker, sterker as gister
Selfs jou naam gaan my nou verby
Jy sê dis verby, jy sê jy's klaar met my
Verlief op 'n ander en nie meer op my
Vergeet ek is sterker, sterker as gister
Selfs jou naam gaan my nou verby
Jy sê dis verby
Verlief op 'n ander