Sneeuman

Goeiemore my baby hier’s breakfast in bed vir jou
Net vir jou
Hoor hoe sneeu dit daar buite ek wasem die ruite sien jy?
O sien jy?
Sit jou mus op jou kop bring jou handskoene ook laat ons gaan
Laat ons gaan

Ek en jy gaan ‘n sneeuman bou woah ‘n sneeuman bou
Dan stap ons deur die strate ‘n sneeuman bou woah
‘n Sneeuman bou
Net ek en jy ons gaan ‘n sneeuman bou

Kyk die kaggelvuur knetter en Jack Frost kom klop aan ons venster
Vir nou
Ek hoor die houtvloere kraak met die donker wat praat in jou oë
Wat wil jy hoor?
Die bome buig in die wind jou hare waai jy lyk soos Fiela se kind whoa

Ek en jy gaan ‘n sneeuman bou woah ‘n sneeuman bou
Net ek en jy ons gaan ‘n sneeuman bou whoa ‘n sneeuman bou
Dan stap ons deur die strate ons gaan ‘n sneeuman bou whoa
‘n Sneeuman bou
Dan stap ons deur die strate ‘n sneeuman bou whoa 'n sneeuman bou
Net ek en jy ons gaan ‘n sneeuman bou

Ek en jy gaan ‘n sneeuman bou woah ‘n sneeuman bou
Dan stap ons deur die strate ‘n sneeuman bou whoa 'n sneeuman bou
Net ek en jy ons gaan ‘n sneeuman bou

Canzoni più popolari di Adam Tas

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)