Rooikappie Blues
Rooikappie sy stap in die bos met so kort klein rokkie
En haar hare los
Ja sy is wolf se klein seks slaafie en sy weet dit daar diep in die bos
Almal sit en rook van daai groot groen boom waar hy eenkant staan
En blomme laat woon
Weet jy hoe proe daai pappagaai slaai maak een twee drie ja die koppe draai
Sy kan nie kos kook nie
Haar kos is rou sy kan nie tee maak nie
Haar tee is flou sy kan nie brood bak nie
Dis als verbrou tog is ek
O my Rooikappie lief vir jou
Wolf het haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar uit haar kappie uit opgeëet
Wolf is moeg hy’s uit gepass
Sestien tequilas was sy baas
Hy word wakker in die oggend langs ‘n Guilloisse blond sy’t ‘n kort toppie aan
En 'n Gunston in haar mond
Mmm gee my net ‘n happie
En gee my net ‘n happie
Ja gee my net ‘n happie van daai rooikappie met haar skoene in die hand sit sy
My wêreld aan die brand
Hy’t haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar geëet geëet
Geëet geëet hy’t haar uit haar kappie uit opgeëet