Herfs

As die herfs weer so rooibruin om my val
En die koue in die holtes van my nek intrek
Die koue in die holtes van my nek intrek
Lê ek en jy onder ‘n verekombers

En voor die deur hang ‘n Bybel vers
Dan lê ons stil tot die lente kom
Ja dan lê ons stil tot die lente kom

Ons is heeltemal afgesonder
Met geen telefoon of TV wat pla
Dis net ek en jy ek en jy
Wat in die sneeuberge bly
Dis net ek en jy

Dis net ek en jy ek en jy
Wat in die sneeuberge bly
Dis net ek en jy

Die water in die krane lê gevries
Daar’s wasem teen die speel en liefde in my siel vir jou
Ja daar’s wasem teen die speel maar liefde in my siel vir jou

Ek voel die koue van jou voete teen my been
En die warm van jou asem teen my rug kom leen
Lê ek en jy onder ‘n verekombers

En voor die deur hang ‘n Bybel vers
Dan lê ons stil tot die lente kom
Ja dan lê ons stil tot die lente kom

Ons is heeltemal afgesonder
Met geen telefoon of TV wat pla
Dis net ek en jy ek en jy
Wat in die sneeuberge bly
Dis net ek en jy

Dis net ek en jy ek en jy
Wat in die sneeuberge bly
Dis net ek en jy

Canzoni più popolari di Adam Tas

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)