Gravitasie

Dis 'n alleen pad
Ek was so bang om 'n kans op 'n hart te vat
Draai die wêreld om as jy jouself gee
En vrede vind wat jy so begeer

Toe ek voel dat 'n engel my vang
En haar hele hart hier om nek hang
Vind ek die rede om te lewe
Vas gehou in liefde

As daar hartseer in my pad staan
As die golwe voor my oop gaan
Is jy hier langs my om my hart te vat (Om my hart te vat)

Gravitasie hou my voete op die grond
Trek my nader tot dit stiller in my word
Trek my in in jou atmosfeer in
My gravitasie

Jy bou 'n brug tot hierdie golwe stil staan
Jy verf die lug totdat die hemel oop gaan
Dans in die wind wil my spore weer vind
My gravitasie

Wat het ek reg gedoen?
Op hierdie pad saam
Om te verdien dat jy my saam vat
Het jy geweet ek is gemaak vir al jou strome liefde?

As daar hartseer in my pad staan
As die golwe voor my oop gaan
Is jy hier langs my om my hart te vat (Om my hart te vat)

Gravitasie hou my voete op die grond
Trek my nader tot dit stiller in my word
Trek my in in jou atmosfeer in
My gravitasie

Jy bou 'n brug tot hierdie golwe stil staan
Jy verf die lug totdat die hemel oop gaan
Dans in die wind wil my spore weer vind
My gravitasie

Suurstof blaas die asem in ons lewe
Hartstog vuur die passie in ons liefde
Tussen ons
Tussen ons

Tekens voorspel met al die sterre
Telkens word die verder al hoe nader
Tussen ons
Tussen ons

Gravitasie hou my voete op die grond
Trek my nader tot dit stiller in my word
Trek my in jou atmosfeer in
My gravitasie

Jy bou 'n brug tot hierdie golwe stil staan
Jy verf die lug totdat die hemel oop gaan
Dans in die wind wil my spore weer vind
My gravitasie

Gravitasie hou my voete op die grond
Trek my nader tot dit stiller in my word
Trek my in jou atmosfeer in
My gravitasie

Canzoni più popolari di 4Werke

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)