Wees Lig [Live]

JUANITA DU PLESSIS

Lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn

Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig
Elke treë

Jou oë is die venster
Om die vuur te wys
Wat binne jou brand

Jou lewe is die padkaart wat die weg wys
Na die beloofte land

Jou hande wys sy liefde wat gebrokenes
Met troos omvou

Jou voete los die spore
Van die waarheid
Vir almal agter jou

Wie sal Hy kan stuur
Om sy lig te wees?
Wie's bereid om die sout vir die wêreld te wees?
Dis ek en jy

Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn

Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig
Elke tree

Sonder woorde kan jy
Die Bybel vir die wêreld wees
In hoe jy lewe lê die verhaal
Wat ander tussen die lyne lees

Wat doen jy vandag om jou
Naaste in liefde te dien?
Wat doen jy vandag sodat almal
Jesus in jou oë kan sien?

Sal Hy jou kan stuur
Om sy lig te wees?
Is jy bereid om die sout
Vir die wêreld te wees?
Staan op en kom

Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn

Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig
Elke tree

Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn

Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig
Elke tree

Lig
Wees lig
Elke tree

Curiosità sulla canzone Wees Lig [Live] di Theuns Jordaan

Chi ha composto la canzone “Wees Lig [Live]” di di Theuns Jordaan?
La canzone “Wees Lig [Live]” di di Theuns Jordaan è stata composta da JUANITA DU PLESSIS.

Canzoni più popolari di Theuns Jordaan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)