Skimme
Daar's skimme op donker balkonne
Met lee, oop koffers wat wag
Daar's skimme, op skemer perronne
Wat wag op n trein nadie dag
Weerlose weerlose mense
Op ries van perron na perron
In n middernagland sonder grnese
Of tyd
En n ewigheid ver van die son
Van die son
En n ewigheid ver van die son
Daar's skimme, gewikkel in jasse
Verskans teen die winde van ys
Daari's skimme met kiste soos tasse
vol drome gepak vir die reis
Weerlose weerlose mense
Op ries van perron na perron
In n middernagland sodner grense
En tyd
En n ewigheid ver van die son
Van die son
En n ewigheid ver van die son