Onthou Jy Nog

KOOS DU PLESSIS

Onthou jy nog die dae
Van wens ons was al groot
Al ons wysheid en ons vrae
Na die lewe en die dood

Die dag was veertig volle ure
Die nag was net een oogknip kort
En n vesting was die mure om on sheen
Wat later sel sou word

Onthou ny nog die tye
Van liefhe, droom en bou
En die later dae se swye
Om iets van alles te behou

Tog vreemd, die tyd se laaie
Die lewe is so bitter kort
Da tons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees moet word

Dat ons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees, moet word

Curiosità sulla canzone Onthou Jy Nog di Theuns Jordaan

Chi ha composto la canzone “Onthou Jy Nog” di di Theuns Jordaan?
La canzone “Onthou Jy Nog” di di Theuns Jordaan è stata composta da KOOS DU PLESSIS.

Canzoni più popolari di Theuns Jordaan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)