Honger Hart
Laat my staan
In die reen en wag
vir n laaste slag op jou
laat my staan in die reen vir jou
Ek sal wag
Deur die donker uur
En deur die winter van my woorde
En deur die stiltes van die vuur
Ek het gekom om jou te soek
want jy roep na my
En as ek weet waar jy is sal soldate
my nie weghou nie
Met n honger hart
Sal ek voor jou staan
As die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met n honger hart
Het ek jou kom haal
Toe die paaie my almal na jou toe lei
Dis net jy in die bloudrukdroom van my
Dit is net jyin die spieelbeelddeel van my
In jou oe
le die stil verhaal
in n taal wat ek verstaan
daar in die kyk en die weet van jou oe
Ek sal staan
Deur die stormweer
En met die dors hier binne my
En voor ek loop vat ek jou saam
Ek sal jou soek tot ek jou kry
Want jy vra na my
En al krag wat my sal keer
is die van die donderweer
Elke keer deur skares van gesigte kyk ek na jou
daars duisend geheime en raaisels na bo