Herbergier [Live]
As jy wil vlug van alles
Profete, dromers, malles
My deur word nooit gesluit
Maar hou die hele
Wêreld uit
En praat maar, niemand hoor nie
Ek dra geen woord ooit oor nie
Ek luister wat jy sê
Maar in my hart
Bly alles lê
Die nag is net toe deure
Gegrendel en gesluit
En hoop klop soveel kere
Maar die stilte hou hom uit
Ek weet
As jy wil huil
Ek steur nie
Daar's geen oor teen 'n deur nie
Geniet net wat ek het
Ek het die tyd
My huis belet