Persvetkryt

STEVE HOFMEYR

Vat 'n pers vetkryt want jou ma is uit skryf ek's baie cool teen die gangmuur uit
Vat 'n rooi en geel en 'n pers en blou en onderstreep jou kunswerk gou

Vat 'n ystergraaf want jy's baie braaf grou 'n gat of twee in 'n hoek in die yard
Begrawe daar jou ma se kar se sluitels tot sy baie mooi vra

Sê dan ugg ugg o nee jy weet nie meer maar jy sal onthou as sy jou vertrou
Met 'n rand of twee en 'n uur of meer van chocolates en sweets by die hoek kafee

Verras jou ma en pa met 'n vyfster maal gooi 'n eier of tien sommer dop en al
En 'n bak vol meel en nog pypkaneel vir 'n bietjie smaak om hul bly te maak

Hier's 'n lekker game genaamd Tarzen en Jane jy sien jy hang aan 'n lig in die geheim
Shhh jy wag vir jou boetie as hy onderdeur loop smyt 'n hand vol tert reg tussen sy oë

Curiosità sulla canzone Persvetkryt di Steve Hofmeyr

Quando è stata rilasciata la canzone “Persvetkryt” di Steve Hofmeyr?
La canzone Persvetkryt è stata rilasciata nel 2010, nell’album “Laaities & Ladies”.
Chi ha composto la canzone “Persvetkryt” di di Steve Hofmeyr?
La canzone “Persvetkryt” di di Steve Hofmeyr è stata composta da STEVE HOFMEYR.

Canzoni più popolari di Steve Hofmeyr

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)