Ek Bly 'N Bok

Bokke

Die Springbok eet nie van die vloer af nie
Die Springbok weet nie van verloor af nie
Die Springbok sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Die Springbok tjank nie by die pale nie
Die Springbok tjank nie by sy male nie
Die Springbok tjank nie by sy pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Die Springbok rol hom nie 'n mielie nie
Die Springbok kan hom ok nie kielie nie
Die Springbok is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek roep vir Frik Du Preez hy sal my hoor
En sê vir Os Du Randt bly op my spoor
En pass vir Naas Botha hy skop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek sit vir Morné voor kan jy hom vang
Ek het vir Mannetjies oor maak hy jou bang
Loop Jan Ellis jou los hy jou man
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek het vir Dawie oor kan jy hom vat
Na Danie Craven toe hy's gans te glad
Ek pass vir Josie uit jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree

(Die Bokkie Bokkie Bokkie)

Die Springbok eet nie van die vloer af nie
Die Springbok weet nie van verloor af nie
Die Springbok sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Ek's nie 'n All Black nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Aussie nie ek bly 'n Bok
Ek's nie 'n Bulldog nie ek bly 'n Bok
Laat staan die hane en die ure en die hele blerrie hok

Curiosità sulla canzone Ek Bly 'N Bok di Steve Hofmeyr

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Bly 'N Bok” di Steve Hofmeyr?
La canzone Ek Bly 'N Bok è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Die Bok Kom Weer”.

Canzoni più popolari di Steve Hofmeyr

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)