Daar Waar Jy Moet Wees

STEVE HOFMEYR

Teen die mure in die gang klink die hol klank van verlange
Waar ek jou in die skadu's lees, daar waar jy moet wees
Oor die water van 'n liefde kort het my wêreld jou woestyn geword
Waar die waaisand vasbrand teen my vlees, daar waar jy moet wees

Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder ophou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
En drome waar ek liefde lees, daar waar jy moet wees

Ek droom jy spat uit die put se luik, ek slaan my arms om die kruik
En huil my in my hande hees, daar waar jy moet wees
Ek plaas jou foto in 'n stander, die stilpyn in my kamer
En die swyg sal eers in tyd genees, daar waar jy moet wees

Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder ophou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees, daar waar jy moet wees

Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder ophou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees

Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder ophou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my net in na-maak newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees

(Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder ophou) Lewe jy dan net in drome
(Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome)
Nader jy my net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
En drome waar ek liefde lees

Daar waar jy moet wees

Curiosità sulla canzone Daar Waar Jy Moet Wees di Steve Hofmeyr

Quando è stata rilasciata la canzone “Daar Waar Jy Moet Wees” di Steve Hofmeyr?
La canzone Daar Waar Jy Moet Wees è stata rilasciata nel 2006, nell’album “Grootste Platinum Treffers”.
Chi ha composto la canzone “Daar Waar Jy Moet Wees” di di Steve Hofmeyr?
La canzone “Daar Waar Jy Moet Wees” di di Steve Hofmeyr è stata composta da STEVE HOFMEYR.

Canzoni più popolari di Steve Hofmeyr

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)