As Jy Horings Dra

As jy horings dra
In die Noord-Transvaal
As jy horings dra
Lyk die Leeus verdwaal

Daar's 'n bietjie blou in die gras om jou en ek kom met 'n noodpad onder jou poot smeer
Ek wil ook net ene hê ek wil ook net ene hê

As jy horings dra
Is jy min gepla
As jy horings dra
Dan lyk die Hane vaal

Daar's 'n bietjie blou in die gras om jou en ek kom met 'n noodpad onder jou poot smeer
Ek wil ook net ene hê ek wil ook net ene hê

As jy horings dra
Dan gee jy ander vet
As jy horings dra
Dan bly die Blou Bul wet

Daar's 'n bietjie blou in die gras om jou en ek kom met 'n noodpad onder jou poot smeer
Ek wil ook net ene hê ek wil ook net ene hê

As die horings sak
Is daar baie wat
Deur 'n tas uit bly
Kry hy op sy gat

Maar daar's 'n bietjie blou in die gras om jou en ek kom met 'n noodpad onder jou poot smeer
Ek wil ook net ene hê ek wil ook net ene hê

(As jy horings dra)
(As jy horings dra)
(As jy horings dra)
(As jy horings dra)

As jy horings dra
In die Noord-Transvaal
As jy horings dra
Lyk die Leeus verdwaal

Daar's 'n bietjie blou in die gras om jou en ek kom met 'n noodpad onder jou poot smeer
Ek wil ook net ene hê ek wil ook net ene hê

As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)

As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)
As jy horings dra (As jy horings dra)

As jy horings dra

Canzoni più popolari di Steve Hofmeyr

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)