My Meisie Se Ma

FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

Half-vyf een Maandag middag
Foon lui sy sê sy’t my hulp nodig
Ek sê ek’s altyd te gewillig
Haar ma sy lyk nog vier en twintig

En ek weet sy’t iemand soos ek nodig
So ek klop en sy antwoord altyd vinnig
In ‘n rok ‘n rok wat vreeslik kort sit
En ek sê what’s up mevrou Van Rensburg?

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

Half-ses een Dinsdag middag
My foon lui sy sê sy’t ‘n handjie nodig
Ek sê ek’s altyd te gewillig
Want haar ma sy lyk nog vier en twintig

Dis verkeerd maar dit maak my so gelukkig
So ek klop en sy antwoord altyd vinnig
In ‘n top wat op haar vreeslik styf sit
En ek sê what’s up mevrou Van Rensburg?

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

Whoa whoa whoa my meisie se ma (What’s up?)
Whoa whoa whoa my meisie se ma (What’s up?)
Whoa whoa whoa my meisie se ma
Whoa whoa whoa my meisie se ma

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie

What’s up met my meisie se ma? (What's up?)
My meisie se ma want sy’s vreeslik warm
Sy’s hot maar sy’s my meisie se ma
Jy sien my meisie se ma is hot nes my meisie
Nes my meisie

Curiosità sulla canzone My Meisie Se Ma di Snotkop

Quando è stata rilasciata la canzone “My Meisie Se Ma” di Snotkop?
La canzone My Meisie Se Ma è stata rilasciata nel 2008, nell’album “So Damn Sexy”.
Chi ha composto la canzone “My Meisie Se Ma” di di Snotkop?
La canzone “My Meisie Se Ma” di di Snotkop è stata composta da FRANCOIS HENNING, MARK KAHN.

Canzoni più popolari di Snotkop

Altri artisti di