Geraas

Brendon Nicholls

Kykie, hoekom dink julle ons is vannie kaap
(Worcester)
Ons is van Worcester mybru hoijaa
Hoekom dink julle ons het weggeraak
Maar net toe dit stil is
Maak ons geraas
(Hosh)
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas,
La la la la la la
S.E.K ja Ekke vat hulle
Ja, vas isie naam ons is SEK
Vra jy hoekom, kykie sek
Enige probleme word korrek
Eks die internet, ek is oral ge connect (ja)
Behalwe in die berge want ek koppel nie met bobbejane
Sorry manne ek werk nie met manne wat hou van bananas
En altyd slegte dinge dink van dames
Vas isie naam kykie sek
Hoekom? want wie is die opponent
Ek is jammer as ek sekere offend
Nee ek isie ons almal maak dan gat van die president
Watefok is dan fout met jou kop mansekin
Het hulle jou gedrop op jou kop as 'n kind
En geforce om net tog jou mond te hou
Het hulle belowe jy jou hond sal hou? Fluffy
Kykie, hoekom dink julle ons is vannie kaap
(Worcester)
Ons is van Worcester mybru hoijaa
Hoekom dink julle ons het weggeraak
Maar net toe dit stil is
Maak ons geraas
(Hosh)
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil
Eet eers die BBQ hou die beste vir laas
Tweede die tamatie en dan eers die kaas
En net toe jy gedink het ek praat van chips
Toe's ons almal geblaas (hosh)
Nou maak ons almal geraas
Dub is my naam ek het rum in my glas (hosh)
Kind op my skoot
En dit is nie 'n baba, oh nee ah ah (hosh)
Ek kan my glad nie gedra
As ekke jy was sal ek my nie verdra
Ek sal myself 'n helse klap gee net om te sê "jy jy jy jy kalmeer oubra"
(Wat gaan met hom aan), met my aan?
Ahoi wies jy an? Ek skud nie blad met die vyand
Want jy het 'n vuil hand
Hulle sê een hand was die ander een
Maar ekke was an alleen man
Kykie, hoekom dink julle ons is vannie kaap
(Worcester)
Ons is van Worcester mybru hoijaa
Hoekom dink julle ons het weggeraak
Maar net toe dit stil is
Maak ons geraas
(Hosh)
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas, hosh
Net toe julle dink os is stil toe maak ons geraas

Canzoni più popolari di Sek

Altri artisti di Dance music