Ek Onthou
Ek onthou die eerste keer
Toe jy vir my gesê het
Jy is lief vir my
Ek onthou
En ek onthou hoe jou soene my betower het
Die kyk in jou oë my hart verower het
Ek onthou
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê?
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê?
My hart behoort aan jou (My hart behoort aan jou)
Ek raak heeltemal verlore
In jou lippe
Terwyl jy my vashou
Dis ek en jy nou (Dis ek en jy nou)
Heeltemal verlore
In jou arms
Terwyl jy my toe vou
Onthou jy nog ons eerste keer?
Jou hande deur my hare?
En my rok se kleur?
Ek onthou
En onthou jy al ons planne?
En ons drome?
En ons huisie by die see?
Oe ek onthou (Ek onthou)
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê
My hart behoort aan jou (My hart behoort aan jou)
Ek raak heeltemal verlore
In jou lippe
Terwyl jy my vashou
Dis ek en jy nou (Dis ek en jy nou)
Heeltemal verlore
In jou arms
Terwyl jy my vashou (Terwyl jy my vashou)
(Dis ek en jy nou)
Dis ek en jy nou
Heeltemal verlore
In jou arms
Terwyl jy my vashou
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê
Sal jy my nog net een maal sê
Dat ek als is wat jy wil hê
Ek onthou