Mooi is die lewe

Die son se strale glinster oor die groote oseaan
En die wolke breek die hemel oop en roep die aarde aan
Die helder kleure wat die wit kalk huisies verf
Sit 'n lied in my siel van die draaiende wiel
Wat nooit ophou wonders doen

Mooi is die lewe elke dag is 'n geskenk
Elke oomblik 'n groot wonderwerk
Dit is die rede dat ek elke dag opstaan
En die paadjie loop want my weg is oop
En ek lewe met 'n doel

Dis baie jare later en my lied het so gegroei
Dat melodieë praat vir my as trane in my bloei
En hierdie vooreg word die liedjies in my siel
Ek sê dankie aan Hom Hy gee so baie om
Hy maak al my drome waar

Mooi is die lewe elke dag is 'n geskenk
Elke oomblik 'n groot wonderwerk
Dit is die rede dat ek elke dag opstaan
En die paadjie loop want my weg is oop
En ek lewe met 'n doel

En alles om my is 'n kosbare kroon juweel
En ek se dankie aan Hom Hy gee so baie om

Mooi is die lewe elke dag is 'n geskenk
Elke oomblik 'n groot wonderwerk
Dit is die rede dat ek elke dag opstaan
En die paadjie loop want my weg is oop
En ek lewe met 'n doel

Canzoni più popolari di Rudi Claase

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)