Sumo Nie Meer Nie

JOHAN VORSTER

Baie jare terug doer in noord Japan
Verduidelik een man vir ‘n ander man
Kyk hier so lyk ‘n skrum
En hul knieë word lam

Jy staan met jou hand op jou knie se kop
Jy soek jou opponent jy hou hom dop
En dan val jy hom aan
En jy staan jou man

Want ons sumo nie meer nie
Sumo nie meer nie
Soos daai dae in Japan (Soos daai dae in Japan)
Ons gooi ‘n paar manne by
En ons noem dit ‘n skrum

Bakkies en Beast het dit weer getry
‘n Sumo fight by ‘n Bokke braai
Om ‘n bosveldvuur
In die laatnaguur

Altwee geklee in ‘n sumobroek
Hand op die knieg in hul eie hoek
En die sumo begin
En die res val in

Want ons sumo nie meer nie
Sumo nie meer nie
Soos daai dae in Japan (Soos daai dae in Japan)
Ons gooi ‘n paar manne by
En ons noem dit ‘n skrum

En as iemand jou daag vir ‘n sumo fight
Nooi hom miskien na ‘n Springbok braai
En al lyk hy dalk groot of dalk net te sterk
Sê vir hom hier’s hoe die reëls werk

Want ons sumo nie meer nie
Sumo nie meer nie
Soos daai dae in Japan (Soos daai dae in Japan)
Ons gooi ‘n paar manne by
En ons noem dit ‘n skrum

Sumo nie meer nie
Sumo nie meer nie
Soos daai dae in Japan (Soos daai dae in Japan)
Ons gooi ‘n paar manne by
En ons noem dit ‘n skrum

Ons gooi ‘n paar manne by
En ons noem dit ‘n skrum

Curiosità sulla canzone Sumo Nie Meer Nie di Robbie Wessels

Chi ha composto la canzone “Sumo Nie Meer Nie” di di Robbie Wessels?
La canzone “Sumo Nie Meer Nie” di di Robbie Wessels è stata composta da JOHAN VORSTER.

Canzoni più popolari di Robbie Wessels

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)