Bones
Ek was nog jonk en ruim maar nou’t dit als verdwyn
Ek’s nou verslaaf aan wyn o al die pyn pyn pyn
O dit het als gebeur net daardie eerste keer
Toe ek Oom Tas probeer dit was net wyn wyn wyn wyn
Blou Sambuca, rooiwyn, brandewyn en Coke
Amarula, White Horse, Dry Lemon en gin
OBS en whisky, ‘n springbok en mampoer
Ek kon myself nie stop ek was verslaaf aan dop
My lewer kon nie meer dit was so seer seer seer
Ek was ‘n alkoholis ek het ‘n jaar gemis
Ek voel dit in my bors ek’s alweer dors dors dors dors
Blou Sambuca, rooiwyn, brandewyn en Coke
Amarula, White Horse, Dry Lemon en gin
OBS en whisky ‘n springbok en mampoer
My Ma het haar verbeel haar kindjie suip teveel
Sy’t my van drank verbied ek wou haar skiet skiet skiet
My bene was al mank o gee my geld vir drank
Ek is gewoond aan loans my naam is Bones Bones Bones Bones
Blou Sambuca, rooiwyn, brandewyn en Coke
Amarula, White Horse, Dry Lemon en gin
OBS en whisky, ‘n springbok en mampoer
Blou Sambuca, rooiwyn, brandewyn en Ccoke
Amarula, White Horse, Dry Lemon en gin
OBS en whisky ‘n springbok en mampoer
Ek’s in my moer
1891 New Zealand Oos
Het 'n referee ontstaan
Hy's geprogrammeer om 'n Bok te keer
En te bedonder waar hy kan
Sy kop is van hout
Dit reageer op 'n Springbok se fout
En die Bokke raak benoud
Die ref voel fokkol vir die Groen en Goud
O referee referee my arme broer
Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
Want met Klipdrift en Coke word hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer
Pieter Van Zyl Potchefstroom
Het 'n Bokkebond gestig
Hy't vas besluit 'n ref sal skyt
Wat sy hand vir 'n Springbok lig
Brandewyn op die trein
Het die manne gebruik vir die pyn
En Pieter se groot vriend Steyn
Het hom ge dare dat die ref verdwyn
O referee referee my arme broer
Ons het jou gewaarsku pasop vir 'n boer
Want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer
Veral as sy vriende hom met brandewyn voer
Sestien twee en vyftig Sekurikor
Het die Bokkebond gaan lê
Piet Van Zyl het sag gehuil
En vir sy liefste vrou gesê
Pak al jou goed
Ons gaan verdrink in die Bokke se bloed
Maar sy vroutjie sê met moed
Cornè Krige se wraak is soet
O referee referee my arme broer
Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
Want met Klipdrift en Coke word hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer