Rooiwyn

Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my hand

Anderkant die Blouberg het my hart verdwaal daar sal hy bly
Daar sal hy bly
Waar die pad sy draai maak oor die krans sal jy nie mooier kry
Nie mooier kry

Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my hand

Ooral rondom Stellenbos hang drywedros jou lekker bos
Jou lekker bos
Die engel het 'n pĂȘrel in die veld gaan sit en daar gelos
En daar gelos

Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my hand

Die ou man het sy pyp op Tafelberg kom stop hy rook hom blou
Hy rook hom blou
Waar druiwedrosse hang het ek die pad gekry die pad na jou
O die pad na jou

Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my hand

Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde, 'n juwel in my hand
Rooiwyn rooiwyn rooiwyn as die hart pyn
Juwel uit die aarde in my hand
Juwel uit die aarde in my hand

Canzoni più popolari di Pieter Smith

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)