Ou tante Koos

Ou tante Koos o sy is so dom
Sy roer haar koffie met haar groot toon om
Ou tante Koos sy is so bly
Sy dink sy sal eendag 'n skoonseun kry

Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry
Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry

Lank is die seun en kort is die pa
Hoe mooi is die dogter en lelik haar ma
Dis te ver om te loop en te na om te ry
Hoe sal ek maak om die blom te kry?

Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry
Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry

Daar bo op die berg daar staan een blom
Ek weet nie om te maak om daar uit te kom
My perd is dood en my os is te lam
Dis ander man se goed wat jy omkam

Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry
Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry

Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry
Dis nie myne nie dis nie joune nie
Dis 'n ander man se goed wat jy oor stry

Canzoni più popolari di Pieter Smith

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)