N1-Blues

Kom ry weer saam met my
Kom ry weer saam met my
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo

Kom ry weer saam met my
Ja kom ry weer saam met my

Onder kakiebos en wilgerboom my hart verloor
Êrens op die N1 lê ‘n nuwe spoor maar kom ry weer saam met my
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo

Kom ry weer saam met my
Ja kom ry weer saam met my
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo

Van die bosveld tot die Boland is die plek vir my
Nêrens onder een dak kan jy beter kry maar kom ry weer saam met my
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo (O ja)

Oe kom ry weer saam met my
Ja kom ry weer saam met my
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo
Tussen berge oor die vlaktes deur die stilte van die Ou Karoo

Canzoni più popolari di Pieter Smith

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)