Japie Greyling
Die heilwind dwaal oor die dorre land
'n Moeder huil 'n plaas wat brand
Kind alleen voor 'n wêreld mag
Staan hy braaf teen 'n muur en wag
Hy ken van lag, hy ken van huil
Hy ken geloof, hy weet van ly
Hy sal nooit sy kop weg draai en sy Vader en sy volk verraai
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
As jy van 'n volk wil weet
Weet van al sy leiding
As dood jou in die oë staar
Weet jy daar's bevryding
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
Jy sien my daar, ek sien jou hier
Geanker vas in my versier
Ek noem jou kakie, jy noem my boer
Jy bring jou volk ek bring my broer
Ons ken van swaar, ons ken van hoop
Van kaalvoet oor die berge loop
Ons weet van opstaan en van stry
Ons het geloof ons kan baklei
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
As jy van 'n volk wil weet
Weet van al sy leiding
As dood jou in die oë staar
Weet jy daar's bevryding
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
Waar ons val sal ons weer opstaan
Waar jy stop sal ons weer aangaan
Jy vergeet maar ons onthou
Jy kan brand ons sal weer bou
Ons ken van swaar, ons ken van hoop
Van kaalvoet oor die berge loop
Ons weet van opstaan en van stry
Ons het geloof ons kan baklei (Kan baklei)
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
As jy van 'n volk wil weet
Weet van al sy leiding
As dood jou in die oë staar
Weet jy daar's bevryding
As jy van 'n man wil sing
As jy van 'n man wil sing
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
As jy van 'n volk wil weet
Weet van al sy leiding
As dood jou in die oë staar
Weet jy daar's bevryding
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling (Van Japie Greyling)
As jy van 'n volk wil weet
Weet van al sy leiding (Van Japie Greyling)
As dood jou in die oë staar (Sy leiding)
Weet jy daar's bevryding
As jy van 'n man wil sing
Sing van Japie Greyling