Blomme

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê, dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou kastele bou

As jy maar net geweet het
Hoe ek oor jou voel
Sal dinge dalk presies kon wees soos wat ek dit bedoel
Want jy's die een wat elke aand my met 'n glimlag gaan laat slaap
Vir jou, ja vir jou raak ek nooit kwaad

So, hier's ek voor jou vanaand om net gou te kom sê
Presies wat in my hart aangaan en dat ek jou wil hê
Maande lank al brand my tong om vir jou te vertel
Dat jy, jy's die een, die een wat tel

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê, dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou kastele bou

Ja, nou weet jy hoe sake staan en sal jy moet besluit
Of jou hart se lippe ook dieselfde deuntjie fluit
Vir maande lank al brand my tong om vir jou te vertel
Dat jy, jy's die een, die een wat tel

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê, dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou kastele bou

Met jou aan my sy, kan niks my onder kry (Niks my kry)
Toe, toe, toe, toe, toe, toe, toe, toe
As jy by my staan, bring ek vir jou die maan (Hier by my staan, bring ek die maan)
Toe, toe, toe, toe, toe, toe, toe, toe

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak (Geld op raak)
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê, dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou kastele bou (Sal ek vir jou)

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê, dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou kastele bou (Sal ek vir jou)

Sal ek vir jou kastele bou (Sal ek vir jou)
Sal ek vir jou
Kastele bou

Curiosità sulla canzone Blomme di Pieter Smith

Quando è stata rilasciata la canzone “Blomme” di Pieter Smith?
La canzone Blomme è stata rilasciata nel 2005, nell’album “Blomme”.

Canzoni più popolari di Pieter Smith

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)