Agtste Wonder
Verby die horison
Is ‘n plek vir my
Verby die horison
Waar somer heeldag bly
Daar is ‘n plek vir my
Ver weg van die gedruis
Ja in my hart is ek
Met jou altyd tuis
Verby die sekelmaan
Ver weg van die lawaai
Verby die sekelmaan
Waar winde ewig draai
Kan ek die heeldag wees
Ver van die stad en huis
Ja in my hart is ek
Met jou altyd tuis
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison (Oe my reënboog op die horison)
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison
Verby die oseaan
Waar branders heeldag sing
Verby die oseaan
Wat drome nader bring
Kyk hoe die helder maan
Jou spore vir jou wys
Ja in my hart is ek
Met jou altyd tuis
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison (Oe my reënboog op die horison)
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison (Oe my reënboog op die horison)
Jy is my lewe
Oe my liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison
Oe, jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison (Oe my reënboog op die horison)
Jy is my lewe
My liggie in die donker, jy’s my lewe
Vir my die agtste wonder jy’s my lewe
My reënboog op die horison
My reënboog op die horison
My reënboog op die horison