Suitcase Vol Winter [Live]

Kyk nou hierdie trein loop na nêrens
Maar dit pas my baie goed
Hoe verder hoe beter
Dit is my wens

Klein bietjie liefde
Klein bietjie geluk
Heelwat van dit en dat maar meestal
Suitcase vol winter
Suitcase vol winter

Ek loop liewers deur die storm
En deur die bliksem weer
Want ‘n vrou sal jou doodmaak
As sy kwaad is in ‘n donker kamer met ‘n haelgeweer

Klein bietjie liefde
Klein bietjie geluk
Heelwat van dit en dat maar meestal
Suitcase vol winter
Suitcase vol winter

Ja kyk hierdie trein loop na nêrens
Maar dit pas my baie goed
Hoe verder hoe beter

Klein bietjie liefde
Klein bietjie geluk
Heelwat van dit en dat maar meestal
Suitcase vol winter
Suitcase vol winter
Suitcase vol winter

Curiosità sulla canzone Suitcase Vol Winter [Live] di Piet Botha

In quali album è stata rilasciata la canzone “Suitcase Vol Winter [Live]” di Piet Botha?
Piet Botha ha rilasciato la canzone negli album “’n Suitcase vol winter” nel 1997, “Die Hits” nel 2001, e “Live at the Nile” nel 2003.

Canzoni più popolari di Piet Botha

Altri artisti di