Hoe Groot Is U

O Heer, my God
Wanneer ek met bewondering
U skeppings werk onsagkuns groot aanskou

Sien ek die ster
Hoor ek die dowwe dondering
U Almag word so aan die mens ontvou

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Wanneer ek dink
Dat God 'n mens geword het
Ons sonde dra is dit te groot vir my

Dat aan die kruis
Die Heer Sy bloed gestort het
Dat ek my heil en redding kan verkry

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Dan juig my siel my Redder en my Heer
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U

Altri artisti di French pop