1000 Keer
Ek blaai stadig deur my dagboek vanaand
Met kringe om jou naam getrek
Golwe dans om die silwer blou see
En in my gedagtes met elke tree
Trek ek my hart se gordyne toe
Dit moet jy weet
Ek sal wel vergeet
Dis verby
1000 keer my hart aan jou gegee
1000 keer jou naam weer uitgevee
Met die kring om jou naam
Kon ek lewe (Kon ek lewe)
1000 keer my hart aan jou gegee
1000 keer jou naam weer uitgevee
Jy kom weer elke keer dis verby
Saam met my het jy mos altyd gedink
Die lewe draai alleen om jou
Met my hart in jou hande hoe kon dit dan anders?
Jy weet ek's lief vir jou
Soos die golwe in die silwer blou see
Dit moet jy weet
Maak ek my dagboek toe en vergeet
1000 keer my hart aan jou gegee
1000 keer jou naam weer uitgevee
Met die kring om jou naam
Kon ek lewe (Kon ek lewe)
1000 keer my hart aan jou gegee
1000 keer jou naam weer uitgevee
Jy kom weer elke keer dis verby
1000 keer
1000 keer
1000 keer my hart aan jou gegee
1000 keer jou naam weer uitgevee
Jy kom weer elke keer dis verby
Jy kom weer elke keer dis verby