Dis net Jy

As die donker om my vou
Droom ek net van jou
Om jou vas te hou
En jou aan te raak
En ek smeek jou weer en weer
Bly by my
Hier naby my
Solank ek lewe

Dis net jy
Altyd jy
Jy vervul my deur en deur

Hou my vas
Stywer vas
Ek voel die liefde om my skeur
En tot die son sy skynsel maak
Is dit jy

Weet jy wat jy aan my doen?
Ek wil skree en jou myne noem
Ek wil jou soen
Ek wil alles doen
Ek is steeds so lief vir jou
Kyk in my oë
Sê my wat jy sien
Dis liefdesvure

Dis net jy
Altyd jy
Jy vervul my deur en deur

Hou my vas (Hou my vas)
Stywer vas (Stywer vas)
Ek voel die liefde om my skeur
En tot die son sy skynsel maak
Ja tot die son sy skynsel maak
Is dit jy (Hou my vas stywer vas)

Hou my vas
Stywer vas
Ek voel die liefde, ek voel die liefde om my skeur
En tot die son sy skynsel maak
Is dit jy

Curiosità sulla canzone Dis net Jy di Manie Jackson

Quando è stata rilasciata la canzone “Dis net Jy” di Manie Jackson?
La canzone Dis net Jy è stata rilasciata nel 2014, nell’album “Onthou My”.

Canzoni più popolari di Manie Jackson

Altri artisti di Schlager music