Toe Ek Joune Was

JOHAN VORSTER

Gee my net spasie
Sê jy met grasie
Ek weet hoe jy regtig voel
Hou op my dalk sê wat jy bedoel

Waar het ons dit verloor
Waar het jy my nie gehoor
Ons was so goed saam gewees
Maar ek het die tekens verkeerd gelees

Toe ek joune was, toe ek joune was kon ek jou nog in my arms vashou
Ek was so verlief ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder of ek terug verlang na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was

Ek sal jou nooit vergeet
Ek was regtig lief jy weet
Dit het jou so duur gekos
En ek het verwag dat jy my sou los

Toe ek joune was, toe ek joune was kon ek jou nog in my arms vashou
Ek was so verlief ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder of ek terug verlang na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was

Het jy my hart gesteel my liefling
Hoe gee ek dit vir iemand anders

Toe ek joune was, toe ek joune was
Ek was so verlief ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder of ek terug verlang na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was

Joune was

Curiosità sulla canzone Toe Ek Joune Was di Leah

Chi ha composto la canzone “Toe Ek Joune Was” di di Leah?
La canzone “Toe Ek Joune Was” di di Leah è stata composta da JOHAN VORSTER.

Canzoni più popolari di Leah

Altri artisti di K-pop