Wil Jy?

Hoor jy my roep in jou drome? (Drome)
Hoor jy ek fluister jou naam?
En sien jy hoe raak ek verlore? (Verlore)
Sien jy hoe maak jy my skaam?

Duisende drome my hart is gereed
Duisende vrae ek wil weet

Wil jy
In my hart kom lê, wil jy
Sommer alles hê, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Sê my wil jy
In my hart kom bly, wil jy
Op my drome ry, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Voel jy my hartklop reg deur jou? (Deur jou)
Voel jy hoe maak jy my mal?
Duisende drome my hart is gereed
Duisende vrae ek wil weet

Wil jy
In my hart kom lê, wil jy
Sommer alles hê, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Sê my wil jy
In my hart kom bly, wil jy
Op my drome ry, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Wil jy
Ooh wil jy
Wil jy net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Wil jy
In my hart kom lê, wil jy
Sommer alles hê, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Sê my wil jy
In my hart kom bly, wil jy
Op my drome ry, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Sê my wil jy (Wil jy)
In my hart kom lê, wil jy (Wil jy)
Sommer alles hê, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Sê my wil jy
In my hart kom bly, wil jy
Op my drome ry, wil jy
Net ‘n bietjie bietjie liefde hê?

Canzoni più popolari di Kurt Darren

Altri artisti di