Oos Wes tuis bes

JOHAN OBERHOLZER

Gooi jou beker vol want die lug is weer grys
Klink die glase saam begin praat oor jou huis
Die fotos van jou ma en pa
Word vlak in jou beursie gedra
Want skielik voel alles nog verder as gister of ooit

Oos wes tuis bes
Met die blou van onse hemel in
Die noord suid oos en wes
Ek is lief vir jou Suid Afrika
Ek is lief vir jou Suid Afrika

Volg die kronkelpad tot die plek waar jy bly
Skares mense om jou maar nie een is soos jy
Die nul nul twee sewe voor aand
Oproep wat jy sans ontvang
Laat voel alles om jou nog vreemder as gister of ooit

Oos wes tuis bes
Met die blou van onse hemel in
Die noord suid oos en wes
Ek is lief vir jou Suid Afrika
Ek is lief vir jou Suid Afrika

Oos wes tuis bes
Met die blou van onse hemel in
Die noord suid oos en wes
Ek is lief vir jou Suid Afrika

Oos wes tuis bes
Met die blou van onse hemel in
Die noord suid oos en wes
Ek is lief vir jou Suid Afrika
Ek is lief vir jou Suid Afrika
Vader seën ons land Suid Afrika

Curiosità sulla canzone Oos Wes tuis bes di Kurt Darren

Chi ha composto la canzone “Oos Wes tuis bes” di di Kurt Darren?
La canzone “Oos Wes tuis bes” di di Kurt Darren è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Kurt Darren

Altri artisti di